Heerlike kamp plek
Ons het `n heerlike tyd gehad by Kalahari Game Lodge. Baie vriendelik ontvang en wat `n ongelooflike mooi plek! Die kamp plekke is vêr uitmekaar met meer as genoeg privaatheid langs `n rivierloop met die mooiste kameeldoring bome. Sal dit defnitief aanbeveel!
Wilmar Trumpelmann, South Africa