From R200 pp/s, Skurweberg 4X4 and Guest Farm, a superb guest house establishment situated in Sutherland, Northern Cape, is suited for your holiday break…
Reviews (2)
Baie dankie
Was wonderlik; wens ons het nog meer tyd gehad om daar te bly.
Tanya Scholtz, South Africa
Baie dankie!
Wat 'n wonderlik plek, om oor te bly, die stilte, die rustigheid en die wonderlike gasvryheid van 'n regte skaap boer en sy pragtig vrou, die plaas diere en ag sommer als sal maak dat ek weer daar sal gaan kuier Witjan en Elsa sal my volgende jaar weer sien en die keer sal dit vir 'n week wees. Baie dankie. PS die beskuit was heerlik!
Carl Dahms, South Africa
Make it your three perfect days
Obligation-free quote, with the best price guaranteed for this establishment.