Submitted Review
Ons het onsoornagverblyf by Tipuana terdeë geniet! Gawe en gasvrye ontvangs, pragtige uitsig op die dam, stilte en 'n verruklike sonsondergang terwyl ons vleis op die kole sis. Die kamers is silwerskoon en gerieflik - ons kom maklik weer! Dankie!
Uysie Alberts, South Africa