Rest A Bit/Rus 'n Bietjie
From R1100 p/unit, Rest A Bit/Rus 'n Bietjie, a pristine self-catering establishment situated in Glentana, Western Cape, is perfectly suited for your weekend getaway... view more details about Rest A Bit/Rus 'n Bietjie »
Reviews (7)
VERBLYF 16-23 NOVEMBER
Skoon, netjies en gerieflik. Heerlik gerus. Veilige parkering in die motorhuis was n ekstra bonus. Kombuis baie goed toegerus, alles baie gerieflik. Baie dankie. Gerda Grundlingh en Kitt & Douw Kotze
Gerda Grundlingh, South Africa
Submitted Review
The 4 days we spent at Rest a Bit was lovely. the 2 bed room holiday flat was clean, tastefully decorated with a decent kitchen with everything needed to make the occasional meal. With load shedding which happened the first night we were there, we had enough lanterns for light and enough warm water for a bath and shower. The house is close enough to the sea for a lullaby and thick warm blankets for sleep. We will be back!!!
Dalien Pedro, South Africa
Kobus en Christelle de Jager
Ons het vier nagte oorgeslaap van 14 tot 18 April 2015. Die woonstel het aan al ons verwagtinge voldoen en meer. Ruim, alles wat nodig is, netjies, skoon. Die eienaars en ander personeel was baie vriendelik, gasvry en hulpvaardig. Baie dankie.
De Jagers Montagu.
Kobus De Jager, South Africa
Rus lekker
Baie dankie aan Ronnie en Andrei vir jul gasvryheid gedurende ons verblyf verlede week by Rus 'n Bietjie! Die akkommodasie is goed sentraal geleë, was baie netjies en met als daar voel dit soos 'n huis weg van die huis af... al verskil is die rustige klank van die see daar by julle! Ek sal jul beslis aanbeveel aan vriende of familie vir 'n lekker wegbreek geleentheid.
André, Anita en André jnr.
Andre van Wyk, South Africa
Comfortable
Very clean, very comfortable, very spacious. Basic needs and more is cared for. Ideal for singles or families. Beach close by. We felt safe and secure all the time. We were there when owners were there, lovely, friendly couple, but not at all interfering with your stay. We recommend it highly.
MARIE CLARKE, South Africa
Rus n Bietjie
Die huis was lekker groot en ruim. Al die kaste in die huis ruik egter na muf. Kon nie klere in die kaste sit nie,ens. Daar is n majien in die badkamer wat glo help vir die klammigheid, maar raas egter elke keer as die afgaan. Daar was nie n wasmajien en tuimeldroeer soos aangedui nie.
ronel meintjes, South Africa
Thank you!
My mother and I (and Buddy) really enjoyed staying at Rus 'n Bietjie! Ina and Andre was very kind and helpfull at all hours of the day and night and we will definatly make use of this gem again.
Antoinette meiring, South Africa
Obligation free quote!