16 La Palma Villas
16 La Palma Villas, a great self-catering establishment situated in Diaz Beach, Western Cape, is perfectly suited for your weekend away and is priced from R1250 p/unit... view more details about 16 La Palma Villas »
Reviews (3)
Excellent!
What a stunning place! Location is great and just stunning. This is the first place that we have been to that the photos look exactly like the place, very happy about that!! It's got everything you need, house and kitchen well equipped. I would recommend this place to anyone in a heart beat!
Carmen Badenhorst, South Africa
Dankie
Die plekkie is fantasties. By die see, veilig, genoeg slaapkamers, netjies baie spasie en vriendelike bure. Ons sal defenitief weer daar gaan bly. Baie dankie vir Libby wat als vir ons gereel en organiseer het. Kannie wag vir die 2de kuier nie. Ek is bly daar is nie mense wat harde musiek speel en vloek nie. Dit is hoekom 'n mens weggaan om te rus en nie te bekommer oor die goed nie. Ek beveel defenitief die plekkie aan as jy lekker wil gaan rus en jouself geniet, en al reen dit, daar is soveel rondom jou om te doen.
Gloria Kok, South Africa
Lekker plek
Lekker plek. Stil en rustig. Stil en veilig vir kinders. Lekker bure en goeie diens vir almal.
Paul de Vries, South Africa
Obligation free quote with the best price gauranteed for this establishment!