Alipad Self-catering Units
Nestled in Lamberts Bay, Western Cape, is the great self-catering establishment, Alipad Self-catering Units. Enjoy a perfect weekend break from R450 p/unit... view more details about Alipad Self-catering Units »
Reviews (9)
Great stay
We had a very good time at the place. It was nice and relaxing. No noise, very peaceful. Will definitely go again. The unit is very neat and comfortable. Thank you
Nicole Davids, South Africa
Submitted Review
Uitstekende diens! Perfek vir 'n paartjie of gesin! Sal beslis terug keer!
Herchelle Cloete, South Africa
Baie dankie
Elred, baie dankie vir wonderlike naweek. Alipad is baie nice en jy en Stoffel was baie gasvry. Sal enige tyd weer oorbly.
Driekie Niemann, South Africa
Submitted Review
Dit was n heerlike paar dae by die see in n skoon en netjiese selfsorg-eenheid met n groot en veilige erf waarin my seun lekker kon buite speel. Elred, baie dankie vir al jou moeite om dit vir ons so gemaklik as moontlik te maak, jy sien ons beslis weer!!! Solette en kie - GP
Solette De Bruin, South Africa
Great stay!
Alipad was really great value! Beautifully decorated, clean and very friendly people. It is highly recommended. We will definitely stay there again.
Jane Zaayman, South Africa
Excellent
Excellent.
Mias Fourie, South Africa
FANTASTIES
BAIE NETJIES, VRIENDELIKE ONTVANGS EN BAIE LEKKER.
JB NEL, South Africa
Very nice
Very very nice, friendly and welcoming, excellent!
Rynette Jordaan, South Africa
NETJIES EN BAIE LEKKER
Alipad was uitstekeng alhoewel hul se self catering was ons bederf met suiker, koffie, tee, ontbyt vlokkies en melk. Daar was meer as genoeg eetgerei. Die eenheid was peper netjies en baie mooi net genoeg vir twee persone. Die boonste eenheid wat groter is, is fantasties ingeboude braai binne en is ook baie baie mooi. Alipad beveel ek regtig aan as iemand lambertsbaai toe wil gaan. Die eienaar is baie vriendelik en het ons alles verduidlik en aanbevelings gedoen waar om te eet. Die restuarant wat hy aanbeveel het muisskermbos as ek nou reg is was hy in die kol die kos was uitstekend. My wense aan alipad is dat hul net die beste hoogtes sal bereik. Baie dankie vir jul vriendelikheid en gasvryheid, al was ons weer nie so lekker was dit lekker om by alipad te wees.
elize Theunissen, South Africa
Obligation free quote!