El Sjaddai Guest House
From R250 pp/s, El Sjaddai Guest House, a lovely guest house establishment located in Potchefstroom, North West Province, is perfectly suited for your holiday break... view more details about El Sjaddai Guest House »
Reviews (2)
Submitted Review
Ons is baie vriendelik en gasvry ontvang. Het baie lekker gebly en het aangename verrassing in yskas gekry!
Jacoba Saaiman, South Africa
Gemaklik
Ek het lekker gebly in El Sjaddai. Skoon, netjies, met alles wat mens benodig sonder onnodige tierlantyntjies. Werklik billike tariewe en waarde vir geld. Baie lekker stil omgewing, niks verkeer wat raas nie.
Coenraad Scheepers, South Africa
Obligation free quote with the best price gauranteed for this establishment!