Peperboom Bed and Breakfast
Peperboom Bed and Breakfast, placed in Victoria West, Northern Cape, is a fantastic self-catering establishment suited for your weekend away and is priced from R580 p/unit... view more details about Peperboom Bed and Breakfast »
Reviews (5)
Baie dankie!
Baie dankie vir die mooi manier waarop die bespreking hanteer is. Ons het heerlik geslaap teen 'n baie billike prys.
Marinda Hattingh, South Africa
Submitted Review
Dis beslis n lekker oornag plekkie. Die koffie en beskuit was n wenner!! Ons het sommer tuis gevoel met die warm gevoel van die plek. BAIE DANKIE JUL BOER MET N WEN GASTEBLYPLEK. Jul sien ons beslis in die toekoms weer.
lorraine kleyn, South Africa
Wonderlike rusplek
Peperboom B&B is wonderlik! Tenspyte van reg langs die besige grootpad wees het ons heerlik gerus. Geen gerief is ontse in die chalet nie. Hierdie verblyf is aan te beveel vir enigeen. Baie dankie vir die vriendelike gasvryheid!!
Karina Van Zyl, South Africa
Verblyf
Baie dankie vir die Vriendelikeid en gasvryheid. Ons het lekker gerus na die lang ry.
Carin Strydom, South Africa
Great!
It was great, very clean and tidy!
Tinca Engelbrecht, South Africa
Obligation free quote with the best price gauranteed for this establishment!